Niger – Pastoor Saidou staar baie druk in die gesig vanweë sy entoesiasme om die Evangelie te verkondig. Hy moes onlangs in die hof verskyn op aanklagte van ontvoering en breinspoeling van ʼn jong man wat hy na Christus gelei het. Hy is onskuldig bevind, maar bid vir die Here se bemoediging vir pastoor Saidou en sy familie na die moeilikheid wat hulle ervaar het.
Prayer Points