BANGLADESJ – Bid saam met Kulsum* vir krag en veerkragtigheid. Haar familie is onder geweldige druk om hul geloof te verloën. Plaaslike Islamitiese leiers probeer hul kinders verbied om skool toe te gaan.
Prayer Points