Skip to content

10 April 2018

In Iran moet alle wette ooreenstem met die amptelike interpretasie van sjaria-wetgewing. Enige Moslem wat Islam versaak kan die doodstraf in die gesig staar. Bid vir Irannese Christene dat, wanneer hul geloof in Jesus uitgedaag word, hulle die wysheid en geregtigheid van Daniël en sy vriende sal ontvang.

Back To Top
Soek