Skip to content

1 Mei 2023

Werkersdag – Vandag vier talle nasies werkers se regte. Ons by Geopende Deure onthou ons werkers en vennote wat hul lewens waag om die vervolgde Kerk te dien. Bid dat God hulle sal seën terwyl hulle vervolgde gelowiges ondersteun.

Back To Top
Soek