Skip to content

1 Maart 2023

Marokko – Beide Marokkaanse en buitelandse Christene wat met ander oor hul geloof praat, loop die gevaar van arrestasie en kriminele vervolging. Bid vir geïsoleerde gelowiges in Marokko wat hul geloof alleen moet uitleef. Hulle kan huisarres, fisiese aanvalle, en tronkstraf in die gesig staar.

Back To Top
Soek