skip to Main Content

1 June 2022

Geheime gelowiges in Sentraal-Asië – Bid vir leiers van die ondergrondse, ongeregistreerde huiskerke, soos Azamat*, wat gedreig en psigologies mishandel is nadat die polisie ʼn paar jaar gelede ʼn klopjag op sy kerk uitgevoer het. Prys die Here dat hy uiteindelik beter doen en weer normaal kan
funksioneer.

Back To Top
Soek