Skip to content

1 January 2019

Islam is diep gewortel in die Soedanese samelewing, en Christene staar ernstige beperkinge in die gesig, soos om konstant dopgehou te word. Bid vir God se wysheid en leiding terwyl hulle Hom aanbid te midde van sulke omstandighede.

Back To Top
Soek