Skip to content

1 Januarie 2025

  • Corrin Durrheim

NOORD-KOREA – Dit is soms moeilik om te sien waar God in Noord-Korea besig is om te werk. Bid in hierdie nuwe jaar dat God Christene (binne en buite die land) sal help om sy lig te midde van die duisternis te sien. Here, ons vra dat U sal aanhou om gebede te beantwoord en om met Noord-Koreaanse gelowiges op sigbare en onsigbare maniere te praat.

Back To Top
Soek