ʼn Geloofswet wat moontlik gebruik gaan word om die Kerk te beperk en te beheer gaan waarskynlik hierdie maand geïmplementeer word. Bid vir die Here se wysheid vir Sy kinders, veral vir kerkleiers, terwyl hulle voortgaan om Hom te dien in Viëtnam.
Prayer Points