Dit is onmoontlik om in Afganistan openlik as ʼn Christen te leef. Bid dat gelowiges ondanks hul isolasie versterk en bemoedig sal word, en dat God “siende oë blind” sal maak sodat hulle geloof nie ontdek sal word nie.
Prayer Points