AFGANISTAN – Al die gelowiges in Afganistan is geheime Christene wat hul lewens waag om Jesus te volg en die Evangelie te deel. Vra God om hulle te beskerm. Dit is onmoontlik vir hulle om openlik as volgelinge van Christus te lewe. Bid dus saam met ons dat die Here sy seuns en dogters sal beskerm en bewaar.
Prayer Points