skip to Main Content

1 December 2018

Libanon – Verskeie Christenvervaardigers van radió en TV inhoud werk vanuit Libanon, en bereik die res van die Midde-Ooste. Bid asseblief vir die Here se seën oor die ontwikkeling van hierdie inhoud, en dat mense deur elke uitsending bereik sal word met die liefde van Jesus.

Back To Top
Soek