Skip to content

1 April 2023

Geheime gelowiges – Bid vir die verspreide groepies geheime gelowiges in Moslemlande. Bid dat hulle hul geloofsfamilie sal onthou terwyl hulle biddend en hoopvol in die Here bly. Bid dat hulle met hul lewenswyse ʼn getuie van God se genade en liefde sal wees.

Back To Top
Soek