Skip to content

1 April 2021

Minstens 250 000 mense is verlede jaar intern ontwortel (sommige talle kere) deur Al-Shabaab-aanvalle. Bid vir voorsiening in al hul behoeftes en uithouvermoë om Christus te midde van hul omstandighede te aanbid.

Back To Top
Soek