Skip to content

1 April 2019

Christene in Noord-Korea verduur vervolging vanaf die staatsowerhede en hul nie-Christenfamilies, -vriende en -bure. Bid vir hul beskerming. Bid ook vir Christene wat ly in tronke, arbeidskampe en afgeleë areas – dat God aan hulle krag en volharding sal gee.

Back To Top
Soek