Skip to content

Die 2019 Wêreldwaarnemingslys is pas bekendgestel!

Die Geopende Deure Wêreldwaarnemingslys word elke Januarie vrygestel, en dit lys die top 50 lande waar Christene die ergste vervolging ervaar.

Lees, ondersoek en bid oor die 2019 Wêreldwaarnemingslys-gebedskaart. Jy sal uitvind waar Christene die meeste vervolg word in ons wêreld wat bly verander, en hoe jy noodsaaklike hulpbronne aan hierdie broers en susters kan voorsien om hulle te help om sterk te staan.

Bid asseblief vandag, en regdeur hierdie jaar. Dit is ongelooflik wat God kan doen deur jou gebede en ondersteuning. Hou asseblief ʼn oog op ons webwerf vir nuwe Wêreldwaarnemingslys-nuus.

Klik hier om die 2019 Wêreldwaarnemingslys te besigtig >>
Back To Top
Soek