Skip to content

Dankie dat jy saam met vervolgde Christene in Nigerië staan

Jou geskenk hieronder sal help om kritieke noodleniging aan meer Nigeriese gelowiges soos Mary te voorsien, wat gewelddadige aanvalle van militante Moslem Hausa-Fulani-veewagters in die gesig staar.

Nadat hulle lewensreddende kosvoorraad van vriende soos jy ontvang het, het sy gedeel…

“My huis is tot op die grond afgebrand tydens die Fulani-krisis. Ek het van huis tot huis gegaan om ʼn bakkie graan te bedel sodat ek vir my kinders kan kosgee, maar vandag het ek 100kg mielies ontvang. God is werklik getrou! Mag God elke sak seën wat bygedra het om toe te sien dat ons gehelp word.”

Vandag, kan God jou ondersteuning gebruik om Sy getrouheid te bewys aan talle ander soos Mary en haar familie, wat desperaat is.

Hierdie krisis is maar net een van dié op ʼn lang lys van onlangse aanvalle op Christene in die Middelbelt streek van Nigerië. Die Christengemeenskap daar is verpletter, en hulle het ons hulp nodig.

Gee dus asseblief ruimhartig om noodleniging te stuur aan ons vervolgde broers en susters wat waarlik lewe waar geloof die meeste kos.

Mag God jou seen!

  • Hidden
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik
  • Hidden
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Back To Top
Soek