Skip to content

MY AANLYNDONASIE

Miljoene gelowiges regoor die wêreld word vervolg weens hul geloof.

Deur jou ondersteuning sal jy help om Christelike hulpbronne, dissipelskap en voorbidding te voorsien aan ons broers en susters wat in gevaar is. En jy sal ook deure help oopmaak vir die Evangelie om te bly versprei en te floreer – selfs in plekke waar geloof die meeste kos.

Gee daarom asseblief ruimhartig hieronder, om langs die Liggaam van Christus te staan wat vervolging in die gesig staar.

Soos wat jy omgang met gelowiges van regoor die wêreld, is dit ons gebed dat julle “wedersyds bemoedig sal wees deur mekaar se geloof” (Romeine 1:12).

Dankie vir jou ruimhartigheid!

  • Hidden
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik
  • Hidden
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Back To Top