Skip to content

Jou gebede is so belangrik!

Die eerste ding waarvoor ʼn vervolgde gelowige altyd vra is gebed.

Lees net wat het sommige gelowiges van Indië gesê nadat hulle erge loesings, onregverdige arrestasie en ander pynlike omstandighede verduur het as gevolg van hul geloof. Hul gebedsversoek was nie dat die vervolging moet ophou nie, maar dit:

“Bid dat God ons sal help om sterk te staan in hierdie vervolging, tot op die punt van die dood.”

Die Wêreldwye Somersaanslag strek oor Desember, Januarie en Februarie – en die kragtigste manier waarop jy hierdie belangrike veldtog kan ondersteun is deur jou gebede.

Laai daarom asseblief die gebedsgids nou af – en bid vir die meer as 15 lande op die kaart, sommige wat van die gevaarlikste plekke in die wêreld is om ʼn volgeling van Jesus te wees.

En indien jy gelei voel, gee asseblief ʼn geskenk hieronder om die R11,742,442-doelwit te help bereik vir die Wêreldwye Somersaanslag, om God se Koninkryk te help uitbou waar geloof die meeste kos.

Ons sal so dankbaar wees!

  • Hidden
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik
  • Hidden
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Back To Top