skip to Main Content

Staan saam met Geopende Deure en ons vervolgde broers en susters in Indië namate die druk op hulle toeneem… hulle kort ons gebede en ondersteuning!

Word vandag deel van die IMPAK INDIË SPAN!

  • Tree in die bres en bid spesifiek vir Christene in Indië.
  • Ontvang maandelikse konfidensiële’ inligting en gebedsversoeke vanuit Indië.
  • Gee ʼn geskenk om te help om die Kerk in Indië te versterk.

As jy wil deel wees van die IMPAK INDIË SPAN, voltooi die vorm hieronder om die nodige inligting ontvang wanneer die veldtog afskop in Februarie 2019.

Back To Top
×Close search
Soek