Skip to content

Help om God se Kerk uit te bou in Asië en regoor die wêreld

Asiese lande maak 21 van die 50 lande uit op Geopende Deure se jongste Wêreldwaarnemingslys. Dit is waarom die Wêreldwye Somersaanslag so noodsaaklik is vir die brawe gelowiges in hierdie streke  – soos Bahia in Indië.

Op die ouderdom van slegs 22-jaar, is Bahia uit haar huis gesleep en genadeloos deur haar woedende bure geslaan. Hulle het haar Bybel vernietig, maar hulle kon nie haar geloof vernietig nie.

Te danke aan vriende soos jy, wat haar bemoedig, staan Bahia sterk in Christus en berei sy voor vir ʼn toekoms in die bediening sodat sy die Evangelie met baie ander kan deel.

Jou geskenk as deel van die Wêreldwye Somersaanslag sal help om Bybels, dissipelskap, beroepsbystand, kos en meer te voorsien aan Christene soos Bahia – om God se Koninkryk te help uitbou waar ook al die vyand probeer om die Kerk te vernietig.

Gee dus asseblief hieronder om ʼn R11,742,442-doelwit as deel van die Wêreldwye Somersaanslag te help bereik, om God se Kerk in Asië en regoor die wêreld te help bou.

Dankie!

  • Hidden
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik
  • Hidden
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Back To Top