Skip to content

Help om dié doelwit hierdie somer te bereik sodat gelowiges onder vuur, vas kan staan

Februarie is die laaste maand van ons Wêreldwye Somersaanslag om ʼn R10,723,265-doelwit te bereik en in die dringende behoeftes te voldoen van ons vervolgde broers en susters oral om die wêreld, namate vervolging toeneem. Jou ondersteuning in hierdie finale, kritiese maand sal hulle help om vas te staan in die geloof in sommige van die mees gevaarlike plekke op aarde vir Christene!

Indien jy nog nie gegee het nie, of indien jy ʼn addisionele geskenk wil gee, voltooi die onderstaande vorm of skakel ons op 011 888 9341.

Dankie vir jou gebede en groothartigheid terwyl ons die vervolgde Kerk saam bedien!

Back To Top
Soek