skip to Main Content
Loading Geleenthede

« All Geleenthede

  • This geleenthede has passed.

Vrouekonferensie 2019

Augustus 9 @ 10:00 vm - 11:30 vm

Dames, bring julle mans! Mans, bring julle vroue! Ter eer en ondersteuning van die vervolgde Kerk, beplan ons om die Bybelse juwele, Esther, Debora en Ragab, en hul gehoorsaamheid aan God se roeping op hul lewens te ontdek en te verken tydens ons jaarlikse Vrouekonferensie.

Datum: 09 Augustus 2019
Tyd: 10:00 tot 12:30
Plek: Blue Lagoon Konferensiesentrum, Durban
Toegang: R130 (aanlyn)
Gasspreker: Nicci J
RSVP: 1 Augustus 2019
Drag: Baie deftig en tradisioneel

Vir meer besonderhede kan jy ons kontak deur ʼn epos te stuur na [email protected] of deur 072 056 1049 te skakel.

Besonderhede

Datum:
Augustus 9
Tyd:
10:00 vm - 11:30 vm
Geleenthede Kategorie:
Back To Top
×Close search
Soek