Skip to content
Loading Geleenthede

« All Geleenthede

  • This geleenthede has passed.

Vadersdag-Geleentheid

15th Junie 2019

Ter ere van Vadersdag nooi ons julle uit, eggenote, mammas, oumas en suster, om ʼn tafelgasvrou te wees vir die hoof van jul huis tydens Geopende Deure se spesiale Vadersdagviering.
 
Kom sluit by ons aan vir ʼn lekker kuier, lofprysing en viering van ALLE pa’s – die in ons eie lewens, asook die in die vervolgde Kerk.

Datum: 15 Junie 2019
Gasspreker: Ronell Elhers
Tyd: 10:00 tot 12:30
Plek: NG Kerk Rooihuiskraal Centurion
Toegang: Sagte kollekte
RSVP: 31 Mei 2019

Vir meer inligting oor om ʼn gasheer te wees, stuur asseblief ʼn epos aan [email protected] of skakel 072 056 1049

*ʼn Maksimum van twee tafels per familie

Besonderhede

Datum:
15th Junie 2019
Geleenthede Kategorie:
Website:
[email protected]

Plek

DRC Rooihuiskraal
140 Hofsanger Road, Rooihuiskraal
Centurion, Gauteng South Africa
+ Google Map
Phone
011 888 9341
Back To Top
Soek