- This geleenthede has passed.
Million Stairs Uitdaging
2nd Julie 2021 - 4th Julie 2021
Reëls:
- Die uitdaging moet op ten minste 10 trappe gedoen word.
- Jy moet die trappe op en af hardloop/stap.
- Jy mag rus gedurende die uitdaging, maar sonder om die tyd te stop… JY HET SLEGS 1 UUR!
- Jy mag geen trappe oorslaan nie… op sowel as af.
- Kry ‘n maklike stelsel om telling te hou (jy kan byvoorbeeld ‘n knoop, klippie of rekkie in ‘n emmer gooi elke keer wat jy die begin verby steek).
- Whatsapp/sms jou uitslae na 084 553 2335. Dit sal dan by die totaal gevoeg word… ons mik vir ‘n totaal van 1 miljoen trappe.
Hoe om in te skryf:
- Inskrywingsfooi is R50 per deelnemer – al die fondse gaan vir Bybels.
- EFT/Bank oorplasing:
Open Doors
ABSA (632005)
Rekening nommer: 917 217 4758
Verwysing: Jou selfoon nommer
Enige vrae?
Kontak vir Thys by 084 553 5335 / [email protected]