Skip to content

IDOP 2020

Versterk jou gebedslewe en wees geïnspireer om vir jou broers en susters in Christus te bid gedurende die Internasionale Dae van Gebed vir die Vervolgde Kerk vanaf 1-8 November 2020. Laai jou gratis, Beroep jou op die Here-gebedsgids, af deur die onderstaande vorm te voltooi.

Bring Back the Smile Challenge

1 Span. 10 Dae. 100km Wat:  Jy kan as individu of as 'n span van vyf inskryf. Jy/julle het 10 dae om 100km af te lê. (Die groep kan self kies waar en wanneer hulle wil draf, solank die totale gesamentlike afstand gedurende die 10 dae ten minste 100km is.) Wanneer: 17 tot 26 April…

50 Jaar van Genade-viering

Geopende Deure Suider-Afrika vier vanjaar 50 jaar van genade in diens aan die vervolgde Kerk. Dié mylpaal sou glad nie moontlik gewees het sonder die God se genade, leiding en voorsiening nie. Dit sou veral nie moontlik gewees het sonder ons lojale vennote wat ons vervolgde familie in Christus bygestaan het deur hul gebede en…

Million Stairs Uitdaging

Reëls: Die uitdaging moet op ten minste 10 trappe gedoen  word. Jy moet die trappe op en af hardloop/stap. Jy mag rus gedurende die uitdaging, maar sonder om die tyd te stop… JY HET SLEGS 1 UUR! Jy mag geen trappe oorslaan nie… op sowel as af. Kry 'n maklike stelsel om telling te hou…

Impact India Aanlyn Gebedsgeleentheid

*Hierdie gebeurtenis is slegs in Engels beskikbaar. “We are hard pressed on every side, but not crushed; perplexed, but not in despair; persecuted, but not abandoned; struck down, but not destroyed.” - 2 Corinthians 4:8-9 Join us for a moving event with our Executive Director, Jan Gouws, where we'll... share about the current situation Christians…

Sluit by ons aan om ons maand van gebed vir Indië af te sluit.

Om hierdie maand van gebed af te sluit, wil ons jou uitnooi om ʼn aanlyn-gebedsgeleentheid saam met Geopende Deure by te woon. Kom bid saam met ons vir Christene in Indië, vir mekaar en ook vir ons eie land. Wanneer: Sondag, 1 Augustus 2021 vanaf 6nm tot 7nm Waar: Aanlyn Toegang is gratis   Registreer…

Support Lanie Greyling running the Otter Trail Run 4THEM!

Landie Greyling, one of South Africa’s top female trail athletes, will take on her 6th Otter African Trail Run on 9 October. She’s decided to do this year’s race with a difference… As an ambassador for Open Doors’ 4THEM project, she will perspire with a purpose. 4THEM is a project aimed at raising awareness and…

Vervolgingsondag 2022

Op Sondag, 12 Junie 2022, onthou ons dié in ons geloofsfamilie wat onwrikbaar staan deur beproewings en vervolging ter wille van Christus. Hier is ʼn paar maniere waarop jy kan betrokke raak: Registreer vir ons aanlyngeleentheid en nooi jou vriende uit om dit saam met jou te kyk (ons het ook ʼn spesiale kinderprogram). Nooi ʼn Geopende Deure-spreker…

Tea4Them

This Women’s Month, be encouraged by the power of community, the strength of unity, and the unwavering faith that binds us all together as sisters in Christ!  How? Host a Tea4Them in the comfort of your home, community hall, or church and remember and honour our persecuted sisters in Christ. You and your sisters can…

100km 4THEM

Lace up for the September Challenge! Are you ready? Do a total of 100kms during the month of September in support of our persecuted family in Christ! You can do it anywhere & anyway... walk, run or cycle. You can do it in a day (an Open Doors worker will be cycling the 100km Karoo…

Back To Top
Soek