- This geleenthede has passed.
Sluit by ons aan om ons maand van gebed vir Indië af te sluit.
1st Augustus 2021 @ 6:00 nm - 7:00 nm
Om hierdie maand van gebed af te sluit, wil ons jou uitnooi om ʼn aanlyn-gebedsgeleentheid saam met Geopende Deure by te woon. Kom bid saam met ons vir Christene in Indië, vir mekaar en ook vir ons eie land.
Wanneer: Sondag, 1 Augustus 2021 vanaf 6nm tot 7nm
Waar: Aanlyn
Toegang is gratis