Skip to content
Loading Geleenthede

« All Geleenthede

  • This geleenthede has passed.

IDOP Gebedsgeleentheid – 8 November

8th November 2017 @ 7:00 nm - 8:30 nm

Jy word hartlik uitgenooi na ʼn gebedsgeleentheid vir die vervolgde Kerk.  IDOP (Internasionale Dae van Gebed) is Geopende Deure se jaarlikse geleentheid om spesiaal saam te bid vir die vervolgde Kerk

Vir meer inligting kontak vir Neels by 084 516 5654.

Jy sal ook die geleentheid hê om boeke aan te koop en in te teken op Geopende Deure se Frontlinie Geloof-nuusbrief.  Kaartfasiliteite sal beskikbaar wees, asook koffie en tee ná afloop van die geleentheid elke aand!

Ons sien uit om JOU daar te sien!

Besonderhede

Datum:
8th November 2017
Tyd:
7:00 nm - 8:30 nm

Plek

NG Kerk Elarduspark
Frelonstraat 547, Elarduspark
Pretoria, South Africa
+ Google Map
Back To Top
Soek