Skip to content
Loading Geleenthede

« All Geleenthede

  • This geleenthede has passed.

50 Jaar van Genade-viering

8th Mei 2021 @ 8:30 vm - 12:30 nm

Geopende Deure Suider-Afrika vier vanjaar 50 jaar van genade in diens aan die vervolgde Kerk. Dié mylpaal sou glad nie moontlik gewees het sonder die God se genade, leiding en voorsiening nie. Dit sou veral nie moontlik gewees het sonder ons lojale vennote wat ons vervolgde familie in Christus bygestaan het deur hul gebede en ondersteuning nie.

Hoekom hou ons ʼn viering?

  • Om God te dank vir sy getrouheid deur ons die voorreg toe te laat om die vervolgde Kerk te kon dien vir die afgelope 50 jaar.
  • Om al die vervolgde Christene te onthou wie ons die eer gehad het om te kon dien en te versterk tot die eer van God.
  • Om ons vennote te bedank wat vir al die jare saam met ons vervolgde familie gestaan het in gebed en ondersteuning.

Koop jou kaartjie(s) teen R100 per persoon.

Die kaartjieverkope vir ons 50ste viering is gesluit. Vir enige navrae, stuur ‘n epos aan [email protected]

Besonderhede

Datum:
8th Mei 2021
Tyd:
8:30 vm - 12:30 nm
Geleenthede Kategorie:
Back To Top
Soek