skip to Main Content
Loading Geleenthede

« All Geleenthede

  • This geleenthede has passed.

Geopende Deure Dag

Augustus 17

Ons nooi jou uit om by ons aan te sluit op Saterdag, 17 Augustus, vir Geopende Deure Dag – om dít te vier wat God deur jou en ander doen, wanneer ons kyk na meer as 60 jaar se bediening aan die vervolgde Kerk wêreldwyd!

Moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie – om ongelooflike getuienisse te hoor van hoe God se Koninkryk uitgebou word in van die lande waar dit die moeilikste is om ʼn Christen in te wees. Kom sien hoe jou gebede en ondersteuning ʼn verskil maak. Vind uit hoe jy saam met Geopende Deur kan reis om ons broers en susters te bemoedig, sodat hulle daaraan herinner sal word dat hulle nie alleen is nie. Sluit by ons aan wanneer ons saam lofprys en bid vir die vervolgde Kerk.

Ons sal jou graag wil sien, en dankie sê vir jou getroue ondersteuning!


Sprekers:  

Datum: Saterdag, 17 Augustus 2019
Tyd: 8:30 vm. tot 14:30 nm.
Toegang is  R50 per persoon by die deur (sluit verversings in)
Plek: Bloemfontein Baptiste Kerk

Vir enige verdere navrae, stuur ʼn epos na [email protected] of skakel(011) 888 9341.

Besonderhede

Datum:
Augustus 17

Plek

Bloemfontein, Baptist Church
Van Blerck Street, Groenvlei
Bloemfontein,9301South Africa
+ Google Map
Back To Top
×Close search
Soek