skip to Main Content

Twee kragtige maniere vir jou om geheime gelowiges gedurende Ramadan te versterk!

Vir Christene wat in die Moslem-wêreld leef, is Ramadan die gevaarlikste maand van vervolging in die hele jaar. Hulle het jou nodig om hulle by te staan!

Hier is TWEE kragtige maniere om jou broers en susters gedurende Ramadan en daarna te versterk, te beskerm en toe te rus.

  1. Versterk hulle deur jou GEBEDE

“Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die bose bewaar.” (2 Tessalonisense 3:3)

Vervolgde gelowiges vra vir een ding bo enigiets anders – jou gebede.

Laai jou GRATIS 30-dae gebedsgids af om jou voorbidding aan te vuur gedurende hierdie moeilike en gevaarlike maand van Ramadan >>

  1. Rus hulle toe deur jou RUIMHARTIGHEID

 “Julle is die liggaam van Christus, en afsonderlik is elkeen ’n lid daarvan. (1 Korintiërs 12:27)

Jy kan God se antwoord wees op die gebede van Christene regoor die Moslem-wêreld deur ’n geskenk te stuur om R600 000 te help belê om ons dapper broers en susters te beskerm, toe te rus en te bemoedig terwyl hulle gedurende Ramadan verhoogde vervolging in die gesig staar.

Stuur asseblief vandag jou heel beste geskenk!

Dankie dat jy ons broers en susters verseker dat hulle nie alleen is nie.  Jou ondersteuning beteken soveel vir hulle! 

  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Back To Top