skip to Main Content
Loading Geleenthede

Past Geleenthede

Geleenthede Search and Views Navigation

Geleenthede Views Navigation

November 2018

BIBLEGIVERS, Dryland Traverse stage race 2018

2nd November 2018 - 4th November 2018

Klik hier om ons Dryland Traverse-atlete, te borg wat gaan hardloop vir 'n doel.     As jy saam met Geopende Deure wil staan, en self 'n BIBLEGIVER wil word om ten einde ʼn Bybel te plaas in die hand van ʼn…

Vind meer uit »

April 2019

BIBLEGIVERS, Weskus Marathon

20th April 2019
Main Road, Newlands Western Cape

Klik hier om ons Two Oceans Marathon-atlete, te borg wat gaan hardloop vir 'n doel.     As jy saam met Geopende Deure wil staan, en self 'n BIBLEGIVER wil word om ten einde ʼn Bybel te plaas in die hand van…

Vind meer uit »

Junie 2019

Vadersdag-Geleentheid

15th Junie 2019
DRC Rooihuiskraal, 140 Hofsanger Road, Rooihuiskraal
Centurion, Gauteng South Africa
+ Google Map

Ter ere van Vadersdag nooi ons julle uit, eggenote, mammas, oumas en suster, om ʼn tafelgasvrou te wees vir die hoof van jul huis tydens Geopende Deure se spesiale Vadersdagviering.   Kom sluit by ons aan vir ʼn lekker kuier,…

Vind meer uit »

Augustus 2019

Biblegivers, SOX Southern Cross Trail Runs

9th Augustus 2019 @ 6:00 vm - 11th Augustus 2019 @ 11:59 nm

Klik hier om ons SOX Trail Run-atlete, te borg wat gaan hardloop vir 'n doel.   As jy saam met Geopende Deure wil staan, en self 'n BIBLEGIVER wil word om ten einde ʼn Bybel te plaas in die hand van ʼn…

Vind meer uit »

Vrouekonferensie 2019

9th Augustus 2019 @ 10:00 vm - 11:30 vm

Dames, bring julle mans! Mans, bring julle vroue! Ter eer en ondersteuning van die vervolgde Kerk, beplan ons om die Bybelse juwele, Esther, Debora en Ragab, en hul gehoorsaamheid aan God se roeping op hul lewens te ontdek en te…

Vind meer uit »

Geopende Deure Dag

17th Augustus 2019
Bloemfontein, Baptist Church, Van Blerck Street, Groenvlei
Bloemfontein, 9301 South Africa
+ Google Map

Ons nooi jou uit om by ons aan te sluit op Saterdag, 17 Augustus, vir Geopende Deure Dag – om dít te vier wat God deur jou en ander doen, wanneer ons kyk na meer as 60 jaar se bediening…

Vind meer uit »

BIBLEGIVERS, Run2Nowhere

31st Augustus 2019 @ 7:00 vm - 1st September 2019 @ 11:59 nm

Klik hier om ons Run2Nowhere-atlete, te borg wat gaan hardloop vir 'n doel.   As jy saam met Geopende Deure wil staan, en self 'n BIBLEGIVER wil word om ten einde ʼn Bybel te plaas in die hand van ʼn vervolgde gelowige…

Vind meer uit »

September 2019

Hope in the Dark – Wes-Kaap

15th September 2019 @ 7:00 nm - 9:00 nm
AFM Helderberg, Somerset West, Corner of, N2 & Mondeor Roadd

Sluit by ons aan vir 'n aand van lofprysing! Datum: Sondag, 15 September 2019 Tyd: 19:00 tot 21:00 Plek: AGS Helderberg, Somerset Wes Vir enige verdere navrae, stuur gerus 'n epos aan [email protected]

Vind meer uit »

‘We’re Indians Too’ Uitstalling – die Uitroep van Christene in Indië

20th September 2019 - 27th September 2019

Ons nooi jou uit om hierdie maand saam met ons na Indië te reis, deur ʼn visuele- en ervaringsuitstalling om van ons eregaste en helde van geloof te ontmoet. Die uitstalling sal jou deur Indië neem en is saamgestel om…

Vind meer uit »

Hope in the Dark

20th September 2019 @ 7:00 nm - 9:30 nm
Rosebank Union Church, 38 St Andrews Road, Hurlingham

Sluit by ons aan vir 'n aand van Lofprysing! Datum: Vrydag, 20 September 2019 Tyd: 19:00 tot 21:30 Toegang: R50 per persoon Plek: Rosebank Union Church, 38 St Andrews-straat, Hurlingham, Sandton Vir enige verdere navrae, stuur asseblief 'n epos na [email protected] of…

Vind meer uit »
+ Laai Geleenthede Af
Back To Top
×Close search
Soek