Skip to content

Wys vervolgde kinders in Indië dat hulle nooit alleen is nie!

Al hoe meer kinders in Indië word in hulle skole en gemeenskappe geslaan, verneder en uitgesluit oor hul geloof in Jesus. In die ergste gevalle word hulle verkrag of selfs vermoor.

Vir 11-jarige Saree, het haar geloof beteken dat sy uit haar huis geskop is en deur haar familie onterf is.

Namate vervolging in Indië versprei, sukkel meer Christene soos Saree met ʼn gevoel van worsteling, depressie en alleenheid. En hulle kort ons ondersteuning.

Dit is hoekom jou ondersteuning van Geopende Deure se Next Generation-projekte so krities is. Hierdie inisiatiewe fokus op kinders en tieners regoor Indië – om hulle na Jesus te lei, hulle te dissipel en hulle toe te rus om môre se leiers te wees.

Dankie vir jou geskenk hieronder om te help verseker dat hierdie kosbare kinders weet hulle geliefd is en ondersteun word.

Saam, kan ons verseker dat hulle weet hulle is nooit alleen nie!

Back To Top
Soek