Skip to content

Dagboek die datum – 13:00 op 10 Januarie

Neem asseblief deel aan Geopende Deure se Facebook Live geleentheid vir die vrystelling van die 2018 Wêreldwaarnemingslys, en vind uit hoe om jouself toe te rus, om saam met vervolgde Christene, vas te staan.

Ons wêreld verander vinnig. Maar omdat God steeds gebede verhoor, is hierdie jou kans om op hoogte te bly van medegelowiges, wat jou smeek om hulle lewens voor Sy troon te bring.

So kom neem deel aan ons Facebook Live geleentheid wat die nuwe Wêreldwaarnemingslys bekendstel, en gemik is daarop om jou vrae te beantwoord!

Sluit aan by die Facebook Live geleentheid
Back To Top
Soek