skip to Main Content

TADJIKISTAN

#29
Streek Sentraal-Asië
Leier President Emomali Rahmon
Bevolking 9 107 000
Christen 0.7%
Meederheidsgeloof Islam
Regering Presidensiële Republiek
Ranglysposisie 29
Punte 65
Vorige Ranglysposisie 22
Vorige Punte 65

Regeringsamptenare is verantwoordelik vir die meeste van die vervolging in Tadjikistan. Hulle voer klopjagte op kerkbyeenkomste uit, hou Christene aan en konfiskeer godsdienstige materiale. Buiten instansies wat deur die staat beheer word, word geen godsdienstige aktiwiteite toegelaat nie. Geregistreerde groepe geniet ʼn mate van vryheid, maar om geregistreer te word, is uiters moeilik. Dit is nie onwettig om tot Christenskap te bekeer nie, maar nuwe gelowiges kan deur hul families geslaan word en onder druk geplaas word om Jesus te verloën.

Bid: Dat gelowiges in Tadjikistan maniere sal vind, ten spyte van al die teenstand, om die Evangelie te verkondig.

Skenk Nou
Back To Top
×Close search
Soek