skip to Main Content

SAOEDI-ARABIË

#15
Streek Arabiese Skiereiland
Leier Koning Salman bin Abdulaziz Al Saud
Bevolking 33 554 000
Christen 4.2%
Meederheidsgeloof Islam
Regering Absolute Monargie
Ranglysposisie 15
Punte 77
Vorige Ranglysposisie 12
Vorige Punte 79

Saoedi-Arabiese wetgewing verbied die beoefening van enige ander godsdiens behalwe Islam. Om Islam te verlaat is strafbaar met die dood. Daar is geen kerkgeboue nie en Christenbyeenkomste word in die geheim gehou. In hul tuistes loop Saoediese Christene die gevaar om deur hul familie en gemeenskap aangeval of vermoor te word. Ten spyte van hierdie uitdagings is die getal Saoediese Christene besig om te groei.

Bid: Dat Christene sal voortgaan om braaf die Evangelie te verkondig en vir die Saoediese Kerk om te bly groei.

Skenk nou

ONLANGSE NUUS

Back To Top
×Close search
Soek