skip to Main Content

RUSSIAN FEDERATION

#41
Streek Oos-Europa
Leier President Vladimir Putin
Bevolking 143 965 000
Christen 82%
Meederheidsgeloof Christen (Ortodoks)
Regering Semi-presidensiele Federasie
Ranglysposisie 41
Punte 60
Vorige Ranglysposisie -
Vorige Punte -

Islamitiese ekstremiste groepe in die Kaukasus-streek (naby Sentraal-Asië) van Dagestan en Tsjetsjnië het hul gewelddadige aktiwiteite verhoog. In 2018 het hulle ten minste ses Christene vermoor in aanvalle op kerke. Ongeveer 78% van die bevolking behoort aan die Russies Ortodokse Kerk, wat baie hoog geag word. Dit skep spanning met ander Christelike denominasies, veral Protestante.

Bid: Vir eenheid in die liggaam van Christus in die Russiese Federasie en vir krag en volgehoue groei.

Skenk Nou
Laai Gebedsskyfies af
Back To Top
×Close search
Soek