skip to Main Content

PALESTYNSE GEBIEDE

#49
Streek Midde-Ooste
Leier President Mahmoud Abbas
Bevolking 5 053 000
Christen 0.9%
Meederheidsgeloof Islam
Regering Federale Parlementêre Republiek
Ranglysposisie 49
Punte 57
Vorige Ranglysposisie 36
Vorige Punte 60

Christene leef sedert die eerste eeu AD in die Palestynse Gebiede (Gasastrook en die Wesoewer). Vandag maak hulle het net 1% van die bevolking uit. Tradisionele kerke is skrikkerig om nuwe Christene te aanvaar wat Islam verlaat het om Jesus te volg, want dit kan die Islamitiese gemeenskap omkrap. Die sukkelende ekonomie en die vrees van Islamitiese ekstremiste het veroorsaak dat baie Christene die land verlaat.

Bid: Vir werk sodat Christene in die Palestynse Gebiede kan bly as ʼn getuienis.

Skenk Nou

ONLANGSE NUUS

Back To Top
×Close search
Soek