skip to Main Content

AZERBAIDJAN

#50
Streek Sentraal-Asië
Leier President Ilham Aliyev
Bevolking 9 924 000
Christen 3.2%
Meederheidsgeloof Islam
Regering Republiek
Ranglysposisie 50
Punte 57
Vorige Ranglysposisie 45
Vorige Punte 57

Azerbaidjan is offisieel ʼn sekulêre land met godsdiensvryheid. Christene word egter dikwels dopgehou en weet nie wie om te vertrou nie. Die wet word gebruik om boetes te regverdig sowel as die uitvoering van polisieklopjagte, aanhouding en gevangenisstraf. Spioene word ook na kerkdienste gestuur. Verpligtende herregistrasie-wette lei daartoe dat baie kerke hul registrasie verloor, wat hul dan teikens vir die owerhede maak.

Bid: Vir Christene by die werk wat dikwels benadeel en oorsien word as gevolg van hul geloof.

Skenk nou
Back To Top
×Close search
Soek