skip to Main Content

Help om hoop te bring aan vervolgde gelowiges in Uganda hierdie Paasfees

Soos die Chibok-ouers, wie se dogters ontvoer is, staar Christene van dié ergste resultate van vervolging in die gesig. Hulle het ʼn desperate behoefte aan versorging en om te genees van die trauma wat hulle ervaar het.

Hierdie Paasfees, help jou vervolgde broers en susters in Uganda deur Geopende Deure se Traumasorg-program.

Ruth, die ma van een van die ontvoerde meisies van Chibok, vertel hoe die Traumasorg-program haar gehelp het om te genees deur die krag van vergifnis:

“Ek het dit baie moeilik gevind om die mense te vergewe wat my dogter ontvoer het. Ek het ʼn geweldige pyn in my hart ervaar. Maar vandag het ek hulle vergewe. Ek vertrou op God en Sy krag om my wonde te genees.”

Saam, kan ons langs ons broers en susters in Christus staan, soos Ruth, deur hulle te voorsien van noodleniging en hulle aan te moedig om aan die kruis vas te klou vir hoop!

Dankie vir jou geskenk – en vir jou hulp om die Evangelie hierdie Paasfees te verkondig!

*Verteenwoordigende foto’s gebruik.

  • Hidden
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik
  • Hidden

Back To Top