Skip to content

Meer as 365 miljoen Christene ervaar vervolging en diskriminasie weens hul geloof.

Hulle volg Jesus, ongeag die koste. Met jou hulp bring ons vir hulle hoop deur bewusmaking, gebed en ondersteuning vir die wêreldwye vervolgde Kerk aan te moedig.

Lees die 2024-Geslagverslag
Kyk na die 2024 Wêreldwaarnemingslys
Reis met ons

Teken in om ons nuutste kommunikasie te ontvang

Jy sal die nuutste inligting en opdaterings oor ons vervolgde familie kry, en maniere ontdek om deel te wees van hul storie deur te bid, te gee en saam met ons geloofsfamilie te staan.

  • Hidden
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Vandag se gebedspunt

China – “Ek voel alleen. Ek word elke oggend in trane wakker.” Bid vir die emosionele toestand van Jiang se vrou – dat sy sal weet die Kerk bid vir haar.

Raak betrokke

Vrywilliger

Wêreldwaarnemingslys 2024

UITERMATIGE VERVOLGING
(100 – 81 punte)

BAIE HOË VERVOLGING
(80 – 64 punte)

*64 = Toetredingspuntetelling vir WWL 2024

Jongste nuus

Back To Top
Soek