GEBEDSFLITS: Bid hierdie Paasfees vir vervolgde Christene
Paasfees is die hoogtepunt op die Christen-kalender. Die Kerk regoor die wêreld vier dan die hoop van die opstanding, lig na die donkerte. Ongelukkig is dit ook ʼn tyd van…
Paasfees is die hoogtepunt op die Christen-kalender. Die Kerk regoor die wêreld vier dan die hoop van die opstanding, lig na die donkerte. Ongelukkig is dit ook ʼn tyd van…
Mario (nou 16) het grootgeword in die aangesig van daaglikse vervolging. Sosialistiese guerrillas in sy afgeleë, Colombiaanse dorp, het mense wat tyd in die kerk deurbring, eerder as om in…
Díe land is tans nommer twee op die Wêreldwaarnemingslys, en word slegs deur Noord-Korea verbygesteek. In Libië, woon Christene ook in vrees. En hulle is heeltemal geïsoleer – wat hulle…
Van die oomblik wat sy gebore is, was Reena se toekoms uitgelê in rooi klei. En soos al die ander steenoondwerkers van Sentraal- en Suid-Asië, was dit in die vorm…
“Hussein” het honderde Moslems in Afrika na die Here gelei, maar staar felle vervolging in die gesig as gevolg hiervan. Hussein vertel… “Dinge het so gevaarlik geraak dat ek vir…
Jou geskenk hieronder sal help om kritieke noodleniging aan meer Nigeriese gelowiges soos Mary te voorsien, wat gewelddadige aanvalle van militante Moslem Hausa-Fulani-veewagters in die gesig staar.
Militante en outokratiese regimes vererger gevaar in sub-Sahara Afrika Geopende Deure Internasionaal het sy 2024 Wêreldwaarnemingslys (WWL)* op 17 Januarie 2024 bekendgestel. Dié lys, wat nou in sy 31ste jaar…
Gelowiges hou gebedsbyeenkomste met pleidooi vir hulp Christene in Sentraal-Nigerië hou gebedsbyeenkomste nadat verskerpte aanvalle op hul gemeenskappe in een staat meer as 340 mense dood en 80 000 ontwortel gelaat…
In die uitdagende landskap van die Arabiese Skiereiland, tuiste van Islam, draai mense na Jesus – en jou ondersteuning dissipel hulle. Nadia* het haar hele lewe na die waarheid gesoek.…