Skip to content

Laai jou Gratis 2019 Wêreldwaarnemingslys-Gebedskaart af

Die Geopende Deure Wêreldwaarnemingslys vir 2019 is onlangs bekendgestel. Laai dus gerus jou gratis kopie van die Wêreldwaarnemingslys-gebedskaart af, wat aandui waar Christene die ergste vervolg word om die wêreld heen.

Dit is hoekom jy die Wêreldwaarnemingslys-gebedskaart nodig het…

  • Sodat jy die lewens van vervolgde Christene voor God kan bring, wat ons gebede aanhoor en beantwoord.
  • Om jouself toe te rus met die hulpbronne om sterk te staan saam met die vervolgde Kerk gedurende die jaar wat voorlê.
  • Sodat jy jou kerk, familie, vriende en Christenbure kan aanmoedig om te bid en om hul liefde te betoon aan verdrukte Christenfamilies.

Jou gratis 2019 Wêreldwaarnemingslys-gebedskaart sal per epos aan jou gestuur word wanneer jy die vorm hieronder voltooi. Ons hoop jy sal saam met ons begin bid vir vervolgde gelowiges om die wêreld vandag!

Oops! We could not locate your form.

Back To Top
Soek