Believers Meeting in Secret
 

Wêreldwaarnemingslys Samestelling

 

Globe


Die vrae onderskei tussen die wetlike, die amptelike status van Christene (bv. Maak die grondwet en/ of nasionale wetgewing voorsiening vir godsdiensvryheid?; Word individue toegelaat om hul te bekeer tot Christenskap onder die wet?) en die werklike situasie van individuele Christene (Word Christene doodgemaak as gevolg van hulle geloof?; Word Christene gevonnis tot tronkstraf, arbeidskamp of word hul gestuur na 'n psigiatriese hospitaal a.g.v. hulle geloof?).

Aandag word geskenk aan die rol van die kerk in die samelewing (Het Christene die vryheid om Christelike literatuur te druk en te versprei?; Word Christelike publikasies onder sensuur geplaas/ verbied in hierdie land?) en faktore wat godsdiensvryheid kan belemmer in 'n land (Word Christelike plekke van byeenkoms en/ of Christelike huise aangeval a.g.v. anti-Christelike motiewe?).