Tohar Haydarov van Oesbekistan
Op 9 Maart 2010 is Tohar Haydarov (27), ‘n Gelowige vanuit ‘n Moslemagtergrond, tot 10 jaar tronkstraf gevonnis, nadat hy valslik beskuldig is van die besit en vervaardiging van dwelms.
Bemoedigings: 17
Lees Verder Aida en kinders van Colombië
Die 12de Februarie 2011, is ʼn dag wat Aida Sanchez nie sommer sal vergeet nie. Dit is die dag waarop haar man, Pastor Maximo Suárez, en hul dogter, Nubia, deur twee gewapende militante doodgeskiet is.
Bemoedigings: 4
Lees Verder Pastor Adriano van Zanzibar
Pastor Adriano (42), stigter van die ‘Christian Life’ kerk in Zanzibar, se kerkgebou is vernietig op 27 Desember 2008, na aanleiding van ʼn dispuut oor eiendom met ʼn regeringsamptenaar.
Bemoedigings: 7
Lees Verder 'Acteal' Gevangenes
Op 22 Desember 1997, is 45 Tzotzil Indiërs vermoor tydens ‘n gewapende konfrontasie in Chenalho, Chiapas, Mexiko. Negentig mense is in die tronk gegooi vir die moorde, 83 van hulle sonder enige geldige bewyse.
Bemoedigings: 7
Lees Verder Diego van Colombië
Geopende Deure het 'n Kindersentrum begin vir pastore en kerkleiers se kinders wat geteiken en bedreig is deur die burgeroorlog in Colombië, in Januarie 2000. Diego (14) het by die sentrum aangekom nadat sy pa vermoor is deur guerrillas.
Bemoedigings: 12
Lees Verder Cristina van Mexiko, verlate oorlewende
Vir Cristina het alles verander daardie een Sondagoggend laat in Junie 2011. Christina se familie was onbewus van wat daardie spesiale dag sou inhou, dat dit hul weeklikse roetine sou omvergooi en die res van hul lewens sou beïnvloed.
Bemoedigings: 5
Lees Verder Jaime Tenorio van Colombië
Jaime Tenorio, ʼn inheemse Christenboer van Cauca, is tot 20 jaar tronkstraf gevonnis deur inheemse leiers. Dít weens die feit dat hy gekant is teen voorvaderlike tradisies wat teenstrydig is met Christenskap.
Bemoedigings: 1
Lees Verder