Die Vervolgde Kerk
Die Boek van Handelinge vertel vele verhale van Christen-vervolging. Ongelukkig funksioneer Christene vandag dikwels onder die veronderstelling dat vervolging 'n deel is van die Kerk se verlede. Die waarheid is dat daar lede van die Liggaam van Christus is wat erge vervolging en beperkings in die gesig staar, as gevolg van hulle geloof in Jesus Christus, elke dag.
Lees Verder