Underground Suid-Afrika
Underground is die jeugafdeling van Geopende Deure. Ons visie is om jongmense in te lig oor Christene wat vir ons geloof vervolg word. Underground gaan ALLES oor:
Underground bied aan:
Underground South Africa |  Walk in their shoes - Geheime Gelowiges het jou nodig! Gebruik jou vryheid om 'n verskil te maak. |  Leonardo is uit voorraad uit en ons kan nie enige verdere bestellings vir dit vul nie, maar jy kan nog steeds jou muntstuk-gevulde Leonardo terug besorg aan Geopende Deure om 'n Kinderbybel te borg. |
|  5c Projek - Maak 5-sent-munte bymekaar en help ons om Arabiese Kinderbybels vir die kinders in die Midde-Ooste te koop. |  Lock up - Vir Hoërskool- en universiteitstudente: Word blootgestal aan die werklikheid van vervolging. |

Wys & Vertel -
Nooi ons na jou kerk of skool om te vertel van ons broers en susters wat vir ons geloof in Christus vervolg word.
Vir meer inligting stuur 'n e-pos aan: undergroundsa@od.org.
Underground Nuus

