
Is jy 'n atleet – hardloop, swem, stap, roei, fietsry, ens. – met 'n passie en 'n liefde vir die vervolgde Kerk? Is jy bereid om saam met Geopende Deure te staan, ten einde om 'n Bybel te plaas in die hand van 'n vervolgde gelowige in 'n geslote land? Om te hardloop, fiets te ry, te swem, te stap, ens., ten bate van Bybels vir die vervolgde Kerk...
Kontak Ons Vandag