Children's Illustrated Bible

Donasies

Verskeie Maniere om te Gee

Verskeie Maniere om te Gee

Hoewel die in die vervolgde Kerk dikwels net vra vir gebed, het hulle ook ons tasbare ondersteuning nodig. Daar is verskeie maniere waarop u 'n skenking kan maak aan Geopende Deure vir die fisiese en geestelike ondersteuning wat ons aan ons vervolgde familie bied.

Lees Verder 
 
Geskenk Katalogus 2011/12

Geskenk Katalogus 2011/12

Elke geskenk in hierdie katalogus is versigtig gekies om jou te help om vervolgde Christene regoor die wêreld beide te versterk en hoop te gee. Deur die gawe van hierdie geskenke sal jy ondersteuning verskaf wat dringend benodig word deur Christene wat poog om die Evangelie te bevorder in die plekke waar geloof die meeste kos! Van die verskaffing van ʼn Bybel aan ʼn Moslembekeerling tot die stuur van ʼn kind, wie se ouers gemartel is vir hulle geloof, na ʼn skool – jou geskenk kan werklik 'n verskil maak! Let daarop dat ons Geskenk Katalogus net in Engels beskikbaar is.

Koop 'n Geskenk