Vandag se Gebedspunt
Loof die Here vir Sy genade teenoor die gelowiges wat geraak is deur die geweld wat na die verkiesing plaasgevind het en dat Hy hulle bekragtig om hul lewens te herbou. Bid vir eenheid onder die leierskap van die Kerk in Noordelike Nigerië, sodat hulle uit een mond sal praat tot voordeel van al die gelowiges in die land.